| JanHarmsgat se Agterplaas Oaklaan 88, Cullinan. 1000 Tel: (012) 734-0536 Sel: 082-2552-465 |
|---|
![]() |
| JanHarmsgat se Agterplaas is geleë in die historiese gedeelte van Cullinan, ‘n katspoeg van Pretoria en ‘n klipgooi van Johannesburg . Die sandsteenhuisie is nie 'n sommerso-huisie nie! dis ‘n plek waar dinge gebeur … |
|
Subscribe to our newsletter |
![]() |
one man's junk yard, is another man's soul garden" |
|||
|
|
|||
|
DEKAT 2011 - 'Eksentriek' uitgawe - Die JanHarmsgat-ervaring by Gastehys JanHarmsgat.
The magical world of JanHarmsgat se Agterplaas hosts weddings, birthday celebrations, corporate functions and conferences, tailor-made to every need.
KOOS KOMBUIS in Wegbreek
“Almal is gaande oor die beton-en-glas-voorwerpe by die Uil-huis in Nieu-Bethesda, maar het julle al gesien wat doen JanHarm met ou voorwerpe en emaljeware by JanHarmsgat se Agterplaas?”
Denise Slabbert in Mail & Guardian
“Somebody should bottle Jan Harm Vorster and sell him to every grey dorp in the country. This creative soul has transformed the town of Cullinan with his own special brand of junk-yard glamour.”
Naweek in Beeld, deur Marzahn Botha
• Hys Rex @ JanHarmsgat, wat oor die Cullinan Dam uitkyk word soos volg beskryf: "As jy privaatheid soek, is die alleen-staande huisie ideaal.
• 'n Knus drieslaapkamer plekkie wat in Jan Harm se unieke styl versier is en jou laat voel of jy in iemand se huis kuier. Dit is ten volle toegerus en het alles wat jy nodig het."
|
|||
|
Experience more of JanHarmsgat's fantasy world at . . . |
|||
![]() ![]()
|
|||
| Zau Spa | Hys Rex @ Gastehys JanHarmsgat | ||