“one is nearer to God's heart in a garden, than anywhere else on earth”
. - D.F. Gurne
Wedding venue
A wedding at Jan Harmsgat se Agterplaas is an unforgettable experience and the stuff dreams are made of, as many a happy couple can bear witness to.
 
Quotes:
- "Dis nou amper 'n maand later na die geskiedkundige troue en onthaal, waaroor die mense nog steeds nie kan uitgepraat raak nie. Het jou in die Country Life gesien, en moes net gou groet. Kom drink koffie as jy in Riebeek Kasteel kom. Eintlik moet jy 'n "franchise" hier kom oop maak met jou pieknieketes. Groete. Erika" (Bruid se ma)
- "Hi janharm, hoe gaan dit? Ek dog maar net ek se vir jou weereens ongelooflik dankie dat julle my troue onvergeetlik gemaak het vir ons almal.die mense kannie ophou praat oor hoe lekker dit was nie.Ek kon nie vir 'n beter venue gevra het nie! Baie dankie..". Melissa en Jaco
A feast of table awaits the guests @ Jan Harmsgat after the ceremony.
Kliek op die prentjie om meer detail te kry oor die gebruik van Jan Harmsgat se Agterplaas as 'n wedding(TROU) venue:
|
ZAU JAN HARMSGAT SE SPA
Our unique and soothing spa treatments will guide you to a deeper and profound understanding of the true meaning of beauty and well-being, for an unforgettable experience.
|
GASTEHYS JAN HARMSGAT
Next to Zau Spa, self catering (serviced daily), sleep 6. |

HYS REX @ JAN HARMSGAT
A garden cottage, next to Zau Spa and overlooking the Cullinan dam. Self catering (serviced daily), sleep 5. |
Jan Harmsgat se Agterplaas
Oaklaan 88, Cullinan. 1000
Tel: (012) 734-0536
Sel: 082-2552-465
Jan Harmsgat se Agterplaas is geleë in die historiese gedeelte van Cullinan, ‘n katspoeg van Pretoria en ‘n klipgooi van Johannesburg . Die sandsteenhuisie is nie a sommerso-huisie nie! dis ‘n plek waar dinge gebeur …
|
Subscribe to our monthly newsletter
|
Sitemap |