"one man's junk yard, is another man's soul garden"
Teater
Jan Harmsgat se Agterplaas is ook a gewilde tuinteater waar bekende kunstenaars die kans kry om hul talente ten toon te stel.
Opkomende kunstenaars kan die teater huur, teen ‘n bekostigbare fooi.
Tydens so ‘n geleentheid kan gaste hul eie kos saam bring of piekniekmandjies vooraf bespreek (teen R140 pp).
Die kuiertjie word afgesluit met boeretroos en koeksisters.
Bring asseblief u eie wyn en ys saam.
"Had join the show with Chris Chameleon on Valentine\'s day......Dankie Jan vir \'n eerlike ervaring.....die ontspanne atmosfeer,jou interresante kunswerkerke,die gulde ontvangs en die GROOT bederf piekniekmandjie het tot die groot sukses van die kuier bygedra......Doen so voort!!!!!!!Hestha......sien jul gou weer....sodra die ekstra kilos van die PIEKNIEKBEDERF afgewerk het......." Hestha
|