“one is nearer to God's heart in a garden, than anywhere else on earth”.
- D.F. Gurney


Chapel

Droom jy van ’n intieme troue met selfs ‘n handjievol uitgesoekte gaste wat jou spesiale dag met jou deel?


Kom gee die ja-woord in ‘n klein eeu oue Anglikaanse kerkie, ontwerp deur die bekende Sir Herbert Baker.

 

Sitplekke vir tot 110 gaste.


Eie musiek kan gereël word.


Besigtiging en bespreking van die kapel word behartig deur Jan Harm.


Huweliksbevestiging kan ook by Jan Harmsgat se Agterplaas plaasvind.


 


Chapel inside



ZAU JAN HARMSGAT SE SPA
ZAU JAN HARMSGAT SE SPA
Our unique and soothing spa treatments will guide you to a deeper and profound understanding of the true meaning of beauty and well-being, for an unforgettable experience.
GASTEHYS JAN HARMSGAT GASTEHYS JAN HARMSGAT
Next to Zau Spa, self catering (serviced daily), sleep 6.
GASTEHYS JAN HARMSGAT
HYS REX @ JAN HARMSGAT
A garden cottage, next to Zau Spa and overlooking the Cullinan dam. Self catering (serviced daily), sleep 5.


Jan Harmsgat se Agterplaas
Oaklaan 88, Cullinan. 1000
Tel: (012) 734-0536
Sel: 082-2552-465

Jan Harmsgat se Agterplaas is geleë in die historiese gedeelte van Cullinan, ‘n katspoeg van Pretoria en ‘n klipgooi van Johannesburg . Die sandsteenhuisie is nie a sommerso-huisie nie! dis ‘n plek waar dinge gebeur …

Subscribe to our monthly newsletter



Join Leave





Sitemap